Lon Chaney Jr.

Lon Chaney Jr.
Geboortenaam Creighton Tull Chaney
Geboorte (1906-02-10)10 Februarie 1906
Sterfte 12 Julie 1973 (op 67)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1931–1971
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lon Chaney Jr. (10 Februarie 1906 – 12 Julie 1973) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wolf Man (1941), Frankenstein Meets the Wolf Man (1943), Abbott and Costello Meet Frankenstein (1948), en High Noon (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy